karaoké,Bring jou hart,Juanita du Plessis,instrumental,playback,mp3, cover,karafun,karafun karaoké,Juanita du Plessis karaoké,karafun Juanita du Plessis,Bring jou hart karaoké,karaoké Bring jou hart,karaoké Juanita du Plessis Bring jou hart,karaoké Bring jou hart Juanita du Plessis,Juanita du Plessis Bring jou hart karaoké,Bring jou hart Juanita du Plessis karaoké,Bring jou hart cover,Bring jou hart paroles,

Karaoké Bring jou hart Juanita du Plessis & Theuns Jordaan

03:29

Tonalité identique à l'original : La

Chanter dans l’app

Télécharger pour Mac

Paroles

Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los

Ken jy die spore van saam wees deur die droë Karoo

Waar elke oomblik tussen ons geanker bly

Waar al my wense lê en wag om jou te kry

Oh Bring

Oh Bring

Bring jou mooiste drome

Bring jou mooiste drome

Bring jou self

Bring jou self

Jou liefdes woorde

Jou liefdes woorde

Jou huis is waar jou hart is

Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo in die klein Karoo

Gooi jou stem

Gooi jou stem oor al die vlaktes oor al die vlaktes

Graveer my name

Graveer my name in jou gedagtes in jou gedagtes

Bring jou hart bring jou lewe

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo na die klein Karoo

Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar

Soek jy 'n lê plek wat jou warm hou in die nag

Oor berg en dalle loop ek vir jou as jy verdwaal

Op die horison se lyn kom ek jou haal

Kom ek jou haal

Oh Bring

Oh Bring

Bring jou mooiste drome

Bring jou mooiste drome

Bring jou self

Bring jou self

Jou liefdes woorde

Jou liefdes woorde

Jou huis is waar jou hart is

Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo in die klein Karoo

Gooi jou stem

Gooi jou stem oor al die vlaktes oor al die vlaktes

Graveer my name

Graveer my name in jou gedagtes in jou gedagtes

Bring jou hart bring jou lewe

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo na die klein Karoo

Bring

Bring jou mooiste drome

Bring jou self

Jou liefdes woorde

Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo

Gooi jou stem

Gooi jou stem oor al die vlaktes oor al die vlaktes

Graveer my name

Graveer my name in jou gedagtes in jou gedagtes

Bring jou hart bring jou lewe

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo na die klein Karoo

Bring jou hart bring jou lewe

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo na die klein Karoo

Bring jou hart bring jou lewe

Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo na die klein Karoo

Suggérer une modification

Commentaire

Vous devez être connecté pour laisser des commentaires.

Se connecter
Vous ne trouvez pas le titre recherché ?Ajoutez le à la liste des suggestions pour avoir une chance de le chanter sur KaraFun !Ajouter une suggestion
Télécharger les cataloguesLes catalogues sont disponibles en format .pdf et le catalogue complet en format .csv.
VerySign Worldpay PayPal