karaoké,Loslappie (Ek wil huistoe gaan),Kurt Darren,instrumental,playback,mp3, cover,karafun,karafun karaoké,Kurt Darren karaoké,karafun Kurt Darren,Loslappie (Ek wil huistoe gaan) karaoké,karaoké Loslappie (Ek wil huistoe gaan),karaoké Kurt Darren Loslappie (Ek wil huistoe gaan),karaoké Loslappie (Ek wil huistoe gaan) Kurt Darren,Kurt Darren Loslappie (Ek wil huistoe gaan) karaoké,Loslappie (Ek wil huistoe gaan) Kurt Darren karaoké,Loslappie (Ek wil huistoe gaan) cover,Loslappie (Ek wil huistoe gaan) paroles,

Karaoké Loslappie (Ek wil huistoe gaan) Kurt Darren

03:25

Tonalité identique à l'original : La♭, Si♭

Chanter dans l’app

Télécharger pour Mac

Paroles

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend

O, dan vlieg ek maar vir ewig oor die see

O, dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie

Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen

O dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Ek is 'n loslappie

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O, ek wil huistoe gaan na Mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Suggérer une modification

Commentaire

Vous devez être connecté pour laisser des commentaires.

Se connecter
Vous ne trouvez pas le titre recherché ?Ajoutez le à la liste des suggestions pour avoir une chance de le chanter sur KaraFun !Ajouter une suggestion
Télécharger les cataloguesLes catalogues sont disponibles en format .pdf et le catalogue complet en format .csv.
VerySign Worldpay PayPal